Vir die Boer, Jagter, Baardman en hulle Bokkies

Bos Baard en Bokkies SA / Leggings & Lattes

Wil jy graag n agent word vir Leggings & Lattes?

About Us

Ons het 3 jaar gelede begin as Bos Baard en Bokkies SA. Ons het intussen uitgebrei en n spesiale kategorie vir ons dames begin met klere en bykomstighede en ons spog ook nou met n heerlike reeks bad en lyf produkte! Ons bad en lyf produkte is paraben vry, dit word nie op diere getoets nie en dis ook omgewingsvriendelik. Ons gebruik slegs natuurlike olies en bestanddele in die vervaardiging van ons produkte. Ons vertrou julle sal sommer vinnig verlief raak op al die produkte wat ons bied. Groete Du Preez en Nadia Potgieter

Contact Us

Our address
At the moment we are only an online store.
Get directions
Open hours
Weekdays 9:00 AM — 5:00 PM